Willie Esterhuizen het n resume langer as die meeste mense se arms.

Die geliefde en gewilde grapjas vermaak ons al etlike jare, inteendeel al vanaf 1989.

Willie en Pieter Esterhuizen, sy broer, is ook ‘n bekende in vermaaklikheidskringe in Suid-Afrika.

Willie Esterhuizen

Willie Esterhuizen, geliefde grapjas en regisseur. Foto: Willie EsterhuizenSource: Twitter

Sy eerste vrou, Glen is oorlede, maar hy is gelukkig getroud met sy tweede vrou, Ilze.

In 2010, het sy vrou, Glen, haar styd teen kanker verloor.

As akteur, skop hy af al in 1979 in Wat Jy Saai.

Article image

Read also

Hy is ook die skrywer van die films en reekse.

Hy het onderskeie toekennings ontvang deur die jare vir Beste Akteur, Beste teksskrywer en Beste Komedie-produksie.

Willie en sy broer, Pieter, deel ook bekendheid in die vermaaklikheidswereld.

Willie Esterhuizen film

Een van Willie se gewildste films, Faan se Trein. Foto: Willie EsterhuizenSource: Twitter

Sy broer en vennoot, Pieter, is ook n regisseur.

Sy seun Toby en dogters Teya en Telulla is ook betrokke in die industrie.

Willie Esterhuizen netto waarde is ongeveerR4.6 miljoen.

Willie Esterhuizen wys

Willie Esterhuizen as Faan in Faan se Trein. Foto: Willie EsterhuizenSource: Twitter

Hulle was immers 31 jaar getroud!

Wille Esterhuizen het drie kinders, Toby, Teya en Telulla.

Sy seun, Toby en dogters Teya en Telulla is werksaam in die vermaaklikheidswereld.

Article image

Read also

Sy seun, Toby, het hulle aanmekaar voorgestel.

Hulle is in Desember 2012 getroud.

Met sy eerste huwelik van 31 jaar, het hy baie geleer en is baie dankbaar daarvoor.

Article image

Read also

Hy is ook versigtig om nie weer dieselfde foute te herhaal nie.

Hulle gaan stap graag met hul honde, kyk flieks en teaterstukke en kook graag saam.

Werk red jou, dit bring jou terug na die werklikheid.

willie esterhuizen tweede vrou

Willie en Ilze op hul troudag Desember 2012. Foto: Lizz MeiringSource: Facebook

Wanneer jou werk jou gelukkig maak, maak dit ander mense ook gelukkig en dit is n voorreg.

Willie se werk is vir hom soos n stokperdjie.

Dit is noodsaaklik om iets te doen wat jou interesseer.

Article image

Read also

Hy se hy is baie bevoorreg, want sy werk voel geensins vir hom soos werk nie.

Boonop is sy kollegas soos familie en sy familie ook sy kollegas.

Jana was voorheen getroud met die bekende akteur en vervaardiger Regardt van den Bergh.

Willie en Pieter Esterhuizen

Pieter en Willie Esterhuizen. Foto: Heidi Bothma du ToitSource: Facebook

Haar roemryke loopbaan strek al oor ‘n allemintige vier dekades en die einde is niet in sig.

She has a Bachelor of Commerce & IT from the University of Nairobi and joined Briefly.co.za in November 2019.

The writer completed a Google News Initiate Course.

Article image

Read also

you’re free to email her at perisrodah254@gmail.com.