Hulle moet n standbeeld vir Burre Burger oprig!

Hy moet as n Suid Afrikaanse volksheld verewig word, skryf die mense.

Sowaar ‘n storie om te vertel!

Droogtehulp burre burger. Burre burger skelm. Burre Burger verkoop skenkings. Droogtehulp bedrog. Wie is burre burger. Burre burger facebook. burre burger landcruiser. Burre burger droogtehulp bedrog. Burre burger vredendal.

Wie is Burre Burger? Fotos: B Burger (verander deur skrywer)Source: Facebook

Burre se projek het R270 Miljoen waarde toevoeging tot landbou inSuid-Afrikaen Namibie.

Baie boere wat alles verloor het, het daarna moed opgegee en hul liefde vir die lewe verloor.

Toe hoor hulle van Burre Burger en Droogtehulp.

Article image

Read also

Hy bring hoop en motifering aan platgeslaande boere en honger diere.

Burger organiseer en bestuur die projek wat deur die algemene publiek en ander ondernemings gefinansier word.

Dit is al lankal nie meer n droogteprojek nie.

Wie is Burre Burger? Droogtehulp, bedrog, Facebook

Droogtehulp en baie meer. Foto: B Burger (Verander deur skrywer)Source: Facebook

Dis n projek van hoop.

Ons deel hoop uit, se Burger.

Hy het werklik belangrike stories om te vertel.

Article image

Read also

Burger Bedrog

Bitter kommentaar en persoonlike aanvalle tas Burre nie aan nie.

Daar word vertel dat hy die donasies spandeer op luukse huise en motors.

Dit is klein dorpie sindroom, n skindertong is n lelike tong.

Wie is Burre Burger? Droogtehulp, bedrog, Facebook

Ons moet in ons boere glo en ons moet hulle help. Foto: B Burger (verander deur skrywer)Source: Facebook

Vertel die eienaar van Droogtehulp, Burre Burger.

My bakkie wat nuut is het 53,000 km op.

Maak jy maar die sommetjies.

Article image

Read also

Hy lewer motiveringspraatjies en beoog om n televisieprogram te begin.

Alles in samewerking met ander Suid-Afrikaanse kunstenaars om nog geld vir boere in te samel.

Hy kyk daarna om moontlik die saak te laat heropen en om appel aan te teken teen sy vonnis.

Wie is Burre Burger? Droogtehulp, bedrog, Facebook

‘n Man wat baie vir die wéreld gee. Foto: Netwerk24Source: UGC

E-mail: lifelineva@outlook.com

Article image

Read also