Vetkoek is n tradisionele Suid-Afrikaanse diep gebraaide brood deeg en kom algemeen voor in Afrikaner kookkuns.

Die woord beteken letterlik olie koek en is soorgelyk aan donuts.

Vetkoeke se oorsprong is vermoedelik van die Nederlandse oliebollen, wat terugdateer na die migrasie tydperk.

Vetkoek resep: tradisionele resep, deeg en proses

Vetkoek met verskeidenheid vulsels. Foto: Vetkoek HutSource: Facebook

Vetkoek resepte bestaan uit brooddeeg wat in olie gediepbraai word.

Verskeie maklike resepte en heerlike vulsels

Die eenvoudige gereg kan vir ontbyt, middag- ofaandetevoorgesit word.

In smaak is dit soortgelyk aan Mexikaanse sopapillas.

Article image

Read also

Die brooddeeg word in handgrootte bolletjies gerol, platgedruk en laat staan sodat dit kan rys.

Alhoewel vetkoeke in olie gebraai word, kan olie ook verhit word in n plat swaarboomkastrol vir potgebakte vetkoeke.

Maklike vetkoek resep in ‘n japtrap

Hierdie resep lewer sowat 16 vetkoeke of 1 brood

1.

Article image

Read also

Sif die koekmeel en meng die droe bestanddele in tesame met die louwarm water.

Knie dit baie goed deur en laat rus die deeg vir 10 minute.

Maak 16 handgrootte deegballe en plaas dit eenkant om weer te rys.

vetkoek resep sarie

Deeg word in balle gerol. Foto: unsplash.comSource: UGC

Maklike fudge resep en ander vinnige heerlike nagereg idees

5.

Maak die deeg plat en plaas die deegbol in matige warm olie.

Braai dit eers eenkant tot ligbruin, draai om en braai ook die ander kant tot ligbruin.

tradisionele resep

Meng alles goed deur. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Dit is baie belangrik om heeltyd warm olie bo-oor die vetkoek te skep.

Herhaal totdat die vetkoek mooi bruin en opgepof is.

Draai weer om en hou aan om warm olie oor die vetkoek te skep totdat dit gaar is.

Article image

Read also

Probeer gerus hierdie smaaklike, vinnige vetkoek resep.

READ ALSO:Best koeksister recipe in South Africa

Briefly.co.zahet hierdie heerlikekoeksister resepgepubliseer.

Koeksisters word van n soortgelyke deeg as die van die vetkoek resep gemaak, maar is soeter.

Vetkoek resep

Maak handgrootte deegballe. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

She has a Bachelor of Commerce & IT from the University of Nairobi and joined Briefly.co.za in November 2019.

The writer completed a Google News Initiate Course.

you’re able to email her at perisrodah254@gmail.com.

Vetkoek resep

Braai die deegballe in warm olie tot goudbruin. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Vetkoek resep: tradisionele resep, deeg en proses

Vetkoek met hoendermayonnaise vulsel. Foto: Vetkoek MaleisSource: Facebook

Article image

Read also