Hier kan jy ook leer hoe om mikrogolf krummelpap met mielies te maak.
Dit is vinnig, jy spaar baie krag en tyd en dis n hartlike vullende gereg.
Net so klein bietjie gaan baie ver.
Tradisionele krummelpap. Foto: J van WykSource: Facebook
Daar is miljoene name vir die gereg en baie verskillende maniere om gaar te maak.
Krummelpap is n gunsteling hier en word in baie kreatiewe kos resepte gebruik.
Die resep is maklik en liplekker!
Read also
READ ALSO:Maklike maalvleis.
Hier volg die outydse krummelpap resep wat glad nie sal teleurstel nie.
Tradisionele krummelpap resep
Die verhouding van water tot meel is die geheim vir genotvolle krummelpap.
Tradisionele krummelpap resep. Foto: gifs.comSource: UGC
Ons verduidelik jou mooi hier onder in n stap vir stap gids en proses.
Hierdie krummelpap resep is genoeg vir 4 tot 6 mense.
Bestanddele:
So maak jy krummelpap.
Read also
Metode:
Stap 1:Gooi die water in n pot, geur dit met sout en bedek.
Verhit dit tot kookpunt.
Moenie dit roer nie.
Meng die meel met koue water. Foto: gifs.comSource: UGC
Stap 3: Krap die pap met n vurk los sodat dit fyn krummels maak.
Stap 5:Roer n klontjie botter in en skep op.
Dit gaan heerlik met n klein bietjie melk en gestrooi met suiker.
Read also
Ek het vir die kinders n baie maklike metode geleer.
Meng so halwe koppie mieliemeel met koue water tot n gladde gedoente.
Gooi dan die kookwater by en laat verder prut tot die meel gaar is.
Tradisionele krummelpap resep. Foto: N MaraisSource: Original
Jy kan bietjie meer meel by voeg as die mengsel te slap is.
Dit spaar my tyd, krag en geduld.
Dan kan ek verder my popcorn eet en Brad Pitt movies kyk.
Read also
Maak toe met n deksel of bedek met kleef plastiek maar onthou om die plastiek te prik.
Stap 2:Mikrogolf die pap vir vyf minute op hoog en roer weer met n vurk.
Die pap moet nou krummelrig wees.
Nelson Mandela. Foto: Betumi Blog.Source: UGC
Mikrogolf die pap op half sterkte of 50% krag vir 10 minute.
Roer weer met n vurk.
Stap 4:Voeg mielies by en siedaar!
Read also
Krummelpap met mielies in 4 maklike stappe.
Absoluut heerlik saam met Creamy Amasi of melk.
Waarvoor hy gevra het was, umphokoqo.
Egte tradisionele Suid Afrikaanse ‘crumbly’ mealiemeal verdrink in suur melk (Amazi).
Hy was in een van die beste internasionale hotele maar krummelpap was waarvoor hy lus was.'
READ ALSO:How to make pap from scratch.
ByBriefly.co.zais ons trots Suid-Afrikaans en ons tradisionele resepte is maklik, vinnig en liplekker.
Maak seker jy teken hier in om ons daaglikse bywerkings te geniet.
Die video is net so oulik soos die man self!
E-mail: lifelineva@outlook.com