Slaan hulle in ‘n japtrap bymekaar en smul tot sonop!

Die verskeie koekies resepte in die artikel is vinnig en maklik en stap vir stap uiteengesit vir jou gemak.

Jy kan selfs mosterdpoeier bysit vir nog byt: met of sonder ingelegde gemmer.

Tradisionele gemmerkoekies resep

Tradisionele gemmerkoekies resep. Foto: Nathan Dumlao, unsplash.comSource: UGC

Ek hou weer van effe sterk gemmerkoekies met ‘n sagte binnekant.

As ek hom byt, moet die gemmer mos terugbyt.

As die koekies vir jou net te gemmerig is, los die vars gemmer en die gekristalliseerde gemmer uit.

Article image

Read also

‘n Ware trooshappie op ‘n koue, reenerige Sondag.

WENK: Roteer die panne halfpad deur baktyd.

Diekoekiessal krakerig bo op lyk.

gemmerkoekies sonder goue stroop

Bobaas gemmerkoekies! Foto: Ono Omojeg, unsplash.com, pexels.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Dis baie sag as dit uit die oond kom, maar die buitekant sal bros raak wanneer dit afkoel.

Laat sowat 2 minute in die pan staan en plaas dan op die afkoelrak.

Vir n heerlike grootmens aptyt, bedien die gemmerkoekies met camembert of brie.

Article image

Read also

Dis ooklekkermet lemoenkonserf en n glasie potketelbrandewyn.

In hierdie artikel kyk ons na harde gemmerkoekies en sagte gemmerkoekiesresepte,patats met gemmerkoekies en nog baie meer.

Behalwe vir ons fantastiese gemmerkoekies resep kan jy hier verder lees oor ons ongelooflikelekkeren maklikeplaatkoekiesresep.

gemmerkoekies sonder goue stroop

Outydse gemmerkoekies vir die hele buurt. Foto: Jennifer Palian, Ali Jouya, Priscille du Preez, unsplash.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Slaan vinnig so ietsie bymekaar al mis jou stoorkas ‘n paar bestanddele.

Ons het ‘n maklikeplaatkoekiesresep sondermelken eiers in hierdie artikel.

Sprinkel metsoetstroop,smul tot sonop!

Article image

Read also

E-mail: lifelineva@outlook.com

Article image

Read also

Tradisionele gemmerkoekies resep: sagte en harde koekies (VIDEO) patats met gemmerkoekies gemmerkoekies met heuning

Gemmerkoekies resepte en nog baie meer. Foto: Amnah Mohammad, Priscilla du Preez, unsplash.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Article image

Read also