Is jou woef in die lysie?

Hierdie honde rasse is van die gewildste in Suid-Afrika.

Die definisie volgens diereliefhebbers: man en vrou se beste vriend.

Groot honde rasse. Klein honde soorte. Gevaarlikste honde. Kinder vriendelike honde

Brakkenjanne in Suid-Afrika. Foto: pexels.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Lees gerus verder vir interessante feite van top 10 bekende honde in SA.

Is jy op soek na ‘n hond maar is nie seker watter ras nie?

Kyk na hierdie omvattende lys van die beste honde in Suid-Afrika.

Article image

Read also

Boerboel

Die boerboel het in die 1800’s in Suid-Afrika ontstaan.

Read also

Lekker roosterkoek resep: stap-vir-stap gids met fotos en video

9.

Dwergkees (Toy pom)

Dit word geklassifiseer as troeteldiere honde as gevolg van sy klein bou.

Verskillende honde. Honde jare. Troeteldiere honde. Wat eet honde. Honde maniere. Honde siektes en simptome. Siektes by honde.

Boerboel, ‘n bekende Suid-Afrikaanse hond. Foto: @boerboelmagazineSource: Instagram

Hierdie woef is van die Duitse Spitz-tipe Pomeranian afstammelinge.

Varkhond (Bull Terrier)

Hulle is geteel om te baklei.

Varkhonde het van die wereld se mees onderskeibare gesigte.

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Die Toy pom. Foto: pexels.comSource: Facebook

Hulle is stewig en gespierd en kom in twee varieteite: standaard en miniatuur groottes.

Maklike boontjiesop resepte: vinnige geregte stap-vir-stap

4.

Yorkshire Terrier (Yorkie)

Die Yorkshire-ras is oorspronklik in Skotland geteel en aanvanklik as rotuitwissers gebruik.

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Myne Schnauzer. Foto: pexels.comSource: UGC

Deesdae is die brakster ‘n perfekte lewensgenoot.

Bulhond (Bull dog)

Het julle geweet dat meeste bulhonde nie kan swem nie?

Rottweiler (Rotti)

Rottweilers het oorsprong uit Duitsland.

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Die mooi retriever. Foto: pexels.comSource: UGC

Dit is uiters belangrik dat jy jou maatjie help om ‘n gesonde en gelukkige lewe te lei.

‘n Voedsame, gebalanseerde dieet is noodsaaklik om jou hond gesond te hou.

Dit is glad nie aanbeveel om vir honde sekere produkte soos druiwe, sjokolade of hoenderbene te gee nie.

Article image

Read also

Maak seker die hond het altyd vars water, genoeg aandag, en droe kospilletjies.

Die droe pilletjies het al die voedingswaarde en help om die tande skoon te skrop.

Genetiese afwykings beinvloed ookhonde, dikwels as gevolg van selektiewe teling om individuele honderasse te produseer.

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Spesiale brak. Foto: pixabay.comSource: UGC

As gevolg van die gewildheid van beide kommersiele en tuisgemaakte hondekos, is voeding ook ‘n swaar bestudeerde onderwerp.

1.Kry vir jouhond’n identifikasiemerker.

2.Praat met jou veearts of plaaslike diereskuiling oor die reels en regulasies wat troeteldiereienaarskap behels.

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Jock of the Bushveld, Staffie. Foto: pexels.comSource: UGC

3.Maak seker dat hulle op leibande is wanneer jy hulle buite die grense van ‘n huis of erf neem.

Maklike fudge resep en ander vinnige heerlike nagereg idees

4.Hulle is sosiale skepsels en verg aandag.

Hulle was belangrik in jagter samelewings en lyfwagte teen roofdiere.

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Yorkies is geneig om te lewe vir ‘n lang tyd. Foto: pexels.comSource: UGC

Alhoewel baie nog in hierdie hoedanighede dien, word hulle vir sosiale doeleindes ook gebruik.

Vandag dien honde as gidse vir blindes en gestremdes of vir polisiewerk.

Honde word selfs in terapie in verpleeginrigtings en hospitale gebruik om pasiente aan te moedig om te herstel.

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Waar is my vlerkies? Foto: pexels.comSource: UGC

Mense het ‘n wye verskeidenheid van verskillende honde geteel om ‘n verskeidenheid van funksies te dien.

Dit is versterk deur verbeterings in veeartsenykundige, sorg en veeteelt.

E-mail: lifelineva@outlook.com

Article image

Read also

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika no.1 Rottweiler. Foto: pexels.comSource: UGC

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

Net die beste vir die wat jou beskerm. Foto: pixabay.comSource: UGC

Article image

Read also

Article image

Read also

Top 10 gewildste honde rasse in Suid-Afrika

‘Designer dog’ Rocky, ‘n Chow kruis Border Collie. Foto: N MaraisSource: Original

Article image

Read also