Kikker jou mense op met hierdie souskluitjies resepte.
Hulle is verskriklik maklik en vinnig om te maak.
Hierdie kluitjies waarborg n heerlike ete vir die hele familie, oud en jonk!
Souskluitjies resepte. Foto: pixabay.comSource: UGC
Hulle kan in verskeie maniere gaar gemaak word insluitend bak, kook, vlakbraai, prut of stoom.
Lees gerus verder vir n paar baie lekker en vinnige souskluitjie resepte… reg uit ouma se boek.
Souskluitjies op die stoof gebruik ook dieselfde deeg maar word natuurlik met n ander metode gaar gemaak.
Read also
Met hierdie resepte smul almal op die knuppeldik souskluitjies die kersfees of familie reunie!
Veerligte Souskluitjies
Hierdie souskluitjies resep is die basis deeg resep vir verskeie kluitjies.
Die souskluitjies resep maak so vyf kluitjies.
Verskeie kluitjies. Foto: pixabay.com en pexels.comSource: UGC
Bestandele
Metode
Stap 1:Sif die meel, bakpoeier en sout saam.
Stap 2:Vryf die botter met die vingerpunte in tot die mengsel soos broodkrummels lyk.
Stap 3:Voeg net genoeg melk om n sagte deeg te vorm.
Gids en proses vir kluitjies. Foto: pexels.comSource: UGC
Stap 4:Skep eetlepels vol deeg in die potjie en bedek.
(n Mes moet skoon uit die middel kom.)
Dit is baie belangrik om nie die deksel op te lig nie sodat die hitte nie ontsnap nie.
Read also
Stap 5: Geniet!
Outydse souskluitjies
Hierdie oeroue resep is n moet vir Suid Afrikaanse boerekos liefhebbers met soet tande.
Bak en brou en smul tot blou!
Outydse souskluitjies. Foto: pixabay.comSource: UGC
Hulle is ongelooflik heerlik saam met n koppie tee of koffie.
Herhaal tot die deeg klaar is.
Souskluitjies op vleis
n Boerekos uit die boonste rakke!
Read also
Jy sal nie teleurgesteld wees nie.
Kluitjies saam met jou bredie of sop is altyd n wenner.
Hulle is so lekker daar mag dalk nie genoeg plek vir ‘n nagereg wees nie.
Sif die droë bestandele bymekaar. Foto: giphy.comSource: UGC
Braai jou uie en vleis vinnig tot effe gaar.
Sit dan die groente en aartappels by.
Kook dit dan alles op die hoogste hitte vir 5 minute.
Vleis Souskluitjies. Foto: pixabay.comSource: UGC
Gooi al die sous en sout by.
Plaas die kluitjies bo op die vleis maak toe vir 15 minute.
Dit is belangrik om nie die deksel te lig nie.
Read also
Skep dan die souskluitjies uit en maak die sous dik as dit te loperig is.
Hier is n stap vir stap gids.
Voeg die kruie by.
Vleis Souskluitjies. Foto: giphy.comSource: UGC
Stap 4:Rol balletjies met jou hande in die grootte van jou keuse.
Sit die balletjies in jou bredie pot en laat prut met die deksel vir 15 minute.
Dit is baie belangrik om nie die deksel op te lig nie.
Heerlike vullende souskluitjies vir die hele buurt!
E-mail: lifelineva@outlook.com