Pampoen is volop beskikbaar en boonop so bekostigbaar.

Daar is n groot verskeidenheid pampoentert resepte beskikbaar.

Die geskiedenis van pampoentert is ryk.

Geurige pampoentert resep

Romerige pampoentert. Foto: pexels.comSource: UGC

Die Franse het die pepon verander na pompon.

Die Engelse het dit pumpion genoem.

Read also

Wie is Burre Burger?

Romerige pampoentert resep

Stroop-kaneel pampoentert. Foto: Kreatiewe Kos IdeesSource: Facebook

Inheemse Amerikaanse stamme het pampoene gegroei en dit as geskenke gegee aan die eerste setlaars.

Dit het gelei tot die opdiening van pampoentert tydens Danksegging in Amerika ongeveer 50 jaar later.

Pampoentert idees

Die eerste resep vir pampoentert was in 1653 deur die bekende Franse sjef en skrywer.

Article image

Read also

Vandag is dit n gewilde gebak asooknageregen is boonop n baie maklike resep om baas te raak.

Heerlike pampoentert met stroop en kaneel

1.

Klits saam:

2.

pampoentert resep met stroop en kaneel

Heerlike pampoentert met stroop en kaneel. Foto: unsplash.comSource: UGC

Voeg by boonste mengsel:

4.

Plaas alles saam in n glasbak en bak in vir 40 minute in die oond teen 190 oC.

Kook die sous vir 5 minute en giet oor die warm tert sodra dit uit die oond kom.

Article image

Read also

Besprinkel met kaneel en dien op as bygereg of sit voor saam met room as nagereg.

Maklike pampoentert met kondensmelk

Hierdie is n heerlike nagereg.

Vervang die ingedampte melk met kondensmelk en jy het n heerlike soettandgereg.

Romerige pampoentert resep

Maklike pampoentert met kondensmelk. Foto: pexels.comSource: UGC

Vir die kors:

Vir die vulsel:

Maklike karringmelk beskuit resep

Die kors:

3.

Meng saam om n deeg te vorm wat nie aan jou hande kleef nie.

Bedek met kleefplastiek en verkoel vir ongeveer 30 minute.

Article image

Read also

Rol die deeg uit in n dikte van ongeveer 1/2cm.

Voer n oondvaste bak netjies uit met die deeg.

Die vulsel:

2.

pampoentert resep met kondensmelk

Voeg eiergeel by. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Kerrie noedelslaai resep: stap-vir-stap gids en proses

3.

Verminder die hitte tot 180 grade en bak vir n verdere 40-45 minute totdat die tert geset is.

Laat die tert afkoel en bedien met styfgeklitste room.

Meng alles goed saam

Klits dit glad met ‘n handmenger. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Hierdie maklike pampoentert met kondensmelk is voorwaar ‘n treffer.

Pampoen is bekostigbaar en ‘n maklik bekombare vrug.

Daar is verskeie lekker resepte vir die jonger geslag et onder meer pampoenterte.

Article image

Read also

Met heerlike room en karamelsous, is dit inderdaad ‘n ryk nagereg en ideaal vir enige soettand.

She has a Bachelor of Commerce & IT from the University of Nairobi and joined Briefly.co.za in November 2019.

The writer completed a Google News Initiate Course.

Pampoentert nagereg

Gooi die beslag oor die deeg in die bak. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

you’ve got the option to email her at perisrodah254@gmail.com.

Article image

Read also