Die broodresep wat die meeste aanlyn in Amerika gesoek word, is piesangbrood.

Die vrug is nie eers eie aan Noord-Amerika nie.

Lank gelede het Filiponos slegs vars piesangs geeet en die oorrypes vir die varke gegooi.

Piesangbrood: Vinnige, heerlikste resep

Vinnige, heerlikste piesangbrood. Foto: unsplash.comSource: UGC

Piesangs is afkomstig van Suidoos Asie en het van daar af regoor die wereld versprei.

Tog toe dit aanland in ander lande, het dit spoedig ‘n gunsteling geword.

So geliefd is die broodjie, dat daar tot n Nasionale Piesangbrood dag jaarliks is op 23 Februarie.

Article image

Read also

In hierdie vinnige, heerlikste piesangbrood resep sal jy leer hoe om dit self in ‘n japtrap te maak.

Dit word ook algemeen gebruik in nageregte.

Alternatiewe

Piesangbrood se hoofbestanddele is verpulpte piesangs en bakpoeier.

Piesangbrood: Vinnige, heerlikste resep

Heerlike, vinnige piesangbrood. Foto: pexels.comSource: UGC

Dit is n vinnige, maklike resep wat aangepas kan word met verskillende bestanddele.

Daar kan ook piesangmuffins gebak word en selfs nveganbrood wat suiwelprodukte en eiers uitsluit.

Nog alternatiewe om jou alreeds heerlike piesangbroodjie op te kikker is die byvoeging vansjokoladevlokkies.

Article image

Read also

Gooi die sjokoladevlokkies eers in n bietjie meel voordat jy dit inroer by die beslag.

Dit sal voorkom dat dit na die bodem van joubroodjiesak.

Sprinkel n bietjie bo-op die brood ook.

Piesangbrood: Vinnige, heerlikste resep

Piesangbrood met sjokoladevlokkies. Foto: unsplash.comSource: UGC

As alternatief kan jy ook kakao poeier by die beslag gooi.

Ander watertandlekker piesangbrood resepte is een met lemoensap en lemoenskil.

(Bedek hulle ook eers met n lagie meel voordat jy dit inmeng.)

Article image

Read also

Jy kan jou piesangbrood in n japtrap in n tropiese brood omtower met klapper wat lekker tekstuur gee.

Gooi n klein blikkie fyngedruktepynappelby vir n heerlike, klam piesangbrood.

Laastens kan jy ook pampoen by jou beslag ingooi.

Piesangbrood: Vinnige, heerlikste resep

Klam piesangbrood. Foto: pixabay.comSource: UGC

Dit is ‘n klam piesangbrood resep en verseker n unieke brood met n heerlike geur.

Dit lewer 1 groot piesangbrood of 2 kleintjies.

Verpulp die piesangs en voeg dit tesame met die vanilla essence by die mengsel.

Piesangbrood: Vinnige, heerlikste resep

Sif droë bestanddele by. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Meng die beslag goed deur.

Gooi beslag in gesmeerde broodpannetjie.

Bak die broodjie vir ongeveer 1 uur by 180C.

Piesangbrood: Vinnige, heerlikste resep

Verpulp die piesangs. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Met stap-vir-stap aanwysings kan jy binne ‘n paar minute smul aan die heerlike broodjie.

Briefly.co.zahet ook hierdie heerlikepiesangbrood resepgepubliseer.

She has a Bachelor of Commerce & IT from the University of Nairobi and joined Briefly.co.za in November 2019.

Piesangbrood: Vinnige, heerlikste resep

Gooi beslag in ‘n gesmeerde broodpan. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

The writer completed a Google News Initiate Course.

you’ve got the option to email her at perisrodah254@gmail.com.

Article image

Read also