Briefly.co.zahet gaan krap in resepteboeke vir die maklikste pannekoek resepte.
Read also
Actor Mathews Rantsoma discusses life after ‘Scandal!
Een super maklike pannekoek resep om enigiemand aan die bak en brou te kry.
Tradisionele kaneelpannekoek. Foto: pixabay.comSource: UGC
Teen die tyd jeuk jou vingers sekerlik al om te begin pannekoek bak.
Sif die meelblom, suiker, kremetart, koeksoda, mielieblom en sout saam in n mengbak.
Smelt die 2 12 eetlepels margarine in die pan tot gesmelt.
Read also
Gooi die gesmelte margarine in n klein bakkie en meng saam met al die water.
Roer die vloeistof by die droe bestanddele totdat alles deeglik gemens is.
(Die beslag mag klonterig voor kom.)
Soet pannekoek. Foto: pexels.comSource: UGC
Verhit n klein bietjie olie in n pan op nommer 6.
(Bedek pan met net genoeg olie om die hele bodem met n dun lagie te bedek.)
Prayer over punishment: Matrics choose love over hazing for grade 8s
7.
Read also
Sodra die pan lekker op hitte is, kan jy dit afdraai na nommer 4.
As die pannekoek bo-op begin borreltjies maak, kan jy omdraai.
Braai beide kante tot gaar en ligbruin.
Pannekoek met geurige hoendervulsel. Foto: pixabay.comSource: UGC
Hou die pannekoeke warm of besprinkel dadelik met suiker en kaneel of n heerlike vulsel.
Rol of vou toe, sit warm voor met n vars skyfie suurlemoen.
Hierdie resep kan maklik aangepas word verdubbel of verdriedubbel volgens jou behoefte.
Read also
In die maklike pannekoek resep met maklik verkrygbare bestanddele kan jy jouself as bobaaskok bewys.
She has a Bachelor of Commerce & IT from the University of Nairobi and joined Briefly.co.za in November 2019.
The writer completed a Google News Initiate Course.
Maklike pannekoek resep. Foto: pixabay.comSource: UGC
you’re free to email her at perisrodah254@gmail.com.
Meng al die bestanddele goed saam. GIF: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC
Read also
Gooi beslag in die pan en versprei eweredig. GIF: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC
Read also