Pampoenkoekies is n wonderlike kombinasie van geure en n smelt-in-die-mond, uiters bekostigbare alleenkos of ideale bykos.

Met pampoen koekies resepte te kies en te keur, is daar iets wat almal se smaak sal geval.

Net sooskoeksisters, is pampoenkoekies een van die mees tradisionele resepte van Suid-Afrika.

Pampoenkoekies resep

Tradisionele pampoenkoekies. Foto: Fatima Sydow CooksSource: Facebook

Dit word voorberei met stukke pampoen wat gekombineer word in n beslag met heerlike speserye en diepgebraai word.

Pampoenkoekies word meestal soet voorgesit met kaneelsuiker of met stroop.

Dit kan n paar weke in die spens gehou word, so is meestal byderhand.

Pampoen koekies resep

Pampoene - bekostigbare lekkerny. Foto: pexels.comSource: UGC

Boonop is dit in n japtrap gaar en kan op soveel smaaklike maniere gekook en voorberei word.

Vars pampoen is ideaal vir die soetkoekie.

Dit is bepalend van die smaak van die koekie.

Article image

Read also

Pampoenkoekies kan ook rosyntjies, okkerneute, melk of lemoenskil bevat.

Pampoenkoekies word gemaak deur die bestanddele deeglik te meng.

Die beslag word daarna lepel vir lepel in warm olie gedrup en gebraai.

Article image

Read also

Die olie moet baie warm wees voordat die eerste lepel beslag ingeskep word.

Die koekie word heeltemal onderdompel tydens die kookproses.

Die voorbereidingstyd is 25 minute en die kooktyd n verdere 20 minute.

Watertandlekker tradisionele pampoen koekies resep

Kry al die bestanddele gereed en sny die pampoen in blokkies. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Gooi n klein bietjie melk by indien die beslag te styf is.

Verhit die olie en botter in n dikboompan.

Braai lepelsvol van die beslag in die warm olie.

Pampoen koekies resep

Puree die pampoen voordat al die bestanddele saamgemeng word. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Sit die pampoenkoekies op handdoekpapier neer om alle olie te absorber.

Meng die suiker en kaneel en besprinkel die pampoenkoekies daarmee.

Tradisionele gemmerkoekies resep: sagte en harde koekies (VIDEO)

8.

Watertandlekker tradisionele pampoen koekies resep

Braai lepelsvol van die beslag in vlak olie tot goudbruin. Foto: youtube.com, giphy.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Bedien saam met ete of net so op hul eie.

Pampoenkoekies met karamelsous

Heerlike pampoenkoekies met karamelsous - die ideale nagereg.

Met soveel variasies van pampoen koekies resepte, kan jy na hartelus eksperimenteer.

Article image

Read also

Daar is ook gestoomde pampoenkoekies, waar pampoen vooraf eers gaargestoom word en daarna in die beslag gebruik word.

She has a Bachelor of Commerce & IT from the University of Nairobi and joined Briefly.co.za in November 2019.

The writer completed a Google News Initiate Course.

souserige pampoenkoekies

Pampoenkoekies met karamelsous. Foto: Meet on MilnerSource: Facebook

you’ve got the option to email her at perisrodah254@gmail.com.

Article image

Read also