As jy op soek is na mielie resepte en idees, het ons net die ding vir jou.

Ons mielies resepte is stap-vir-stap uiteengesit vir jou gerief.

Sit vyf-ster mieliegeregte bymekaar in ‘n japtrap!

Mielies resep

Mielies resepte en nog vele meer! Foto: Sergio Contreras, Hamza Dildar, unsplash.com (verander deur skrywer)Source: UGC

In hierdie artikel vind jy verskillende resepte, pret feite en interessante wenke.

In helfte van die tyd kan jy vyfstergeregte geniet!

Jy kry omtrent 22 uit.

Article image

Read also

Wees gewaarsku: dis moeilik om net een te eet.

Bestanddele

Metode

Meng alles saam en braai lepelsvol in vlak olie.

Mieliekoekies of sweetcorn fritters net soos ouma dit gemaak het!

Braaimielies

Braaimielies vir die nasie! Foto: Robert Kramer, Dean David, unsplash.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Hier is nog ‘n paar resepte.

Ons mieliekoekies resep is eg tradisioneel en almal gaan vra vir nog!

Die mieliekoekies is heerlik saam met botter en marmite.

Article image

Read also

Geniet hulle saam met jou braaivleis.

Braaimielies saam met ‘n lam tjoppie op ‘n Sondag is net wat die siel benodig!

Maklike boontjiesop resepte: vinnige geregte stap-vir-stap

Bedien dit warm met ekstra springmieliebotter.

Article image

Read also

Bederf jou mensies met die volgende mielie resep.

Mielietert metode

Gooi mengsel in gesmeerde oondskottel en bak vir 1 uur by 180C.

Wenk: Indien beslag droog is meng bietjie vir bietjie melk by totdat alle bestanddele gemeng is.

Article image

Read also

Moenie sout van die begin af ingooi nie, dit is geneig om jou mielies hard te maak.

Moet ook nie jou mielies overcook nie.

Hoe langer jy dit kook hoe harder word dit.

Mielies resep: Kook gids vir heerlike geregte en meer (video)

Mieliekoekies, mielietert, mieliebrood, mielies in mikrogolf, mielies en bone, heerlike mielie-en-bierbrood. Foto: Jaikishan Patel, Virgil Cayasa, unsplash.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Hoe om mielies te vries of mielies blanch

Om mielies te vries moet dit eers geblanch word.

Gooi mielies in kokende kook water en kook vir 2 na 3 minute.

Haal uit en gooi dadelik koue water bo oor en laat afkoel en vries in sakkies.

Article image

Read also

Jy kan dit ook van die stronk afsny en dan vries.

Heerlike braai mielie-en-bierbrood

Die meeste winkels verkoop rou brooddeeg.

Knie die deeg een keer en te laat rys voor jy dit bak.

Article image

Read also

Die broodjie kan in ‘n broodpannetjie, swartpot of blikkies gebak word.

Toets die broodjie na 20 minute met n pen of stokkie.

Genoeg vir 4 tot 6 mense.

Mielies resep

Mielies resepte, pret feite en nog baie meer! Foto: Debashis, Robert Kramer, Danny Gallegos, unsplash.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Ons resepte is eg tradisioneel en in ‘n stap-vir-stap gids bymekaar gesit vir julle gerief.

Ek vertrou hierdie resepte en ek wil al my lesers aanmoedig om dit self te probeer.

Laat my weet aan die einde van die berig in kommentaar afdeling hoe dit vir jou uitgedraai het asseblief.

Article image

Read also

Ek sal dit baie waardeer!

E-mail: lifelineva@outlook.com