Hierdie egte Suid-Afrikaanse souttert resep word in ‘n japtrap bymekaar gesit vir jou honger gaste en geliefdes.

Beindruk jou mense met ons smullekker boelie bief souttert wat reg uit Ouma se kookboek oorgeskryf is.

Vandag bak en brou ons met heerlike souttert resepte wat mooi in ‘n stap-vir-stap gids uitgele word.

Maklike souttert resep

Maklike souttert resepte vir die hele familie en vir enige geleentheid! Foto: Holidays, Heart FM, Real Housemoms, Circle Workshops & Classes, SparkPeople (verander deur skrywer)Source: Facebook

Kookkuns op sy beste!

In hierdie artikel leer ons vir julle hoe om baie maklike soutterte te bak.

Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete.

Article image

Read also

Korslose souttert

Hierdie resep is die basis vir die res van die variasies.

Maklike boontjiesop resepte: vinnige geregte stap-vir-stap

Laat die tert effens af koel en geniet!

Heerlik saam met koue slaai of sommer net so.

Article image

Read also

Nou dat ons diekorslosesouttert se basis resep verstaan, kyk ons na ander smaakvolle souttert resepte.

Mamma roep uit die kombuis venster, ‘Kos is reg!’

en almal hardloop om eerste ‘n happie te gryp.

Maklike souttert resep: stap-vir-stap heerlike souttert (VIDEO)

Die lekkerste souttert resep onder die son! Foto: Kook in Afrikaans, youtube.com, gifs.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Hier is ‘n bully beef souttert resep wat jou terug sal vat na joukinderdaeen geskik is vir enige geleentheid.

Hierdie is waarlik die lekkerste souttert resep wat ek al ooit gemaak het en hy kan nie flop nie.

Dit is ‘nhemelseligte ete, ook perfek vir eenpan of oondpan souttert vir ontbyt.

Article image

Read also

Ek het hom al ‘n rukkie terug opgespoor en probeer.

Dis baie vinnig en maklik, en verskriklik smaaklik.

Ek het hom so bietjie aangepas en voel vry om dieselfde te doen.

Maklike souttert resep: stap-vir-stap heerlike souttert (VIDEO)

Spek en uie souttert is altyd ‘n wenner. Foto: Kook in Afrikaans, youtube.com, gifs.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Instede van ‘n tertbak kan jy ‘n muffin pan gebruik.

Skep die vulsel in ‘n kolwyntjie pan en bak vir 15 minute vir souttert muffins.

Lees hier verder vir ons ongelooflike lekker en maklike souskluitjies resep.

Article image

Read also

Tradisionelemelkkoswat van snysels gemaak word is voorheen skertsend slinger-om-die-snoel genoem.

Melkkos is nie wetenskap nie, dis emosie!

Leeshierverder vir n maklikemelkkosresep!

Article image

Read also

E-mail: lifelineva@outlook.com

Maklike souttert resep: stap-vir-stap heerlike souttert (VIDEO)

Maklike souttert resep: stap-vir-stap heerlike souttert. Foto: Terri Cnudde, pixabay.comSource: UGC