Feestelike seisoen is hier en ons vier dit met peppermint crisp terte.
n Egte tradisionele boerekos gunsteling onder Suid Afrikaners.
Dit is n ongebakte tert en n ongelooflike maklike peppermint crisp tert resep.
Peppermint crisp tert resep. Foto: Nuwe Plaas Padstal, The Baking Tart en Platters ‘n more by Michelle (verander deur skrywer)Source: Facebook
Geniet die tert crispy en chunky terwyl elke happie beter word.
Lees verder vir nog baie meer kreatiewe resepte soos die peppermint crisp tert met ‘n twist!
Ek dink die geheim met peppermint crisp terte is dat die nagereg nooit teleurstel nie.
Read also
Kreatiewe boerekos is ons erns.
Lees hier verder vir ons ongelooflikelekker en maklike melkkos resep.Die resep kan nie teleurstel nie.
Dit is moeiteloos vir iemand wat nie gewoonlik tyd in die kombuis spandeer nie.
Maklike peppermint crisp tert resep. Foto: youtube.com, gifs.com (verander deur skrywer)Source: UGC
Bedien dit warm, en jy het n peppermint crisp poeding.
Bedien dit koud, dan het jy die tradisionele peppermint crisp nagereg.
Sit n bietjie brandewyn in, dan het jy tiramisu.
Maklike peppermint crisp tert resep. Foto: youtube.com, gifs.com (verander deur skrywer)Source: UGC
Hierdie peppermint crisp tert met jelly of roomys in stede van vla of kondensmelk is lip-lek lekker!
Rasper n klein bietjie peppermint crisp sjokolade oor die mengsel.
Gaan voort en doen dieselfde.
Read also
Pak n laag koekies, room en vla-kondensmelk mengsel, rasper peppermint crisp, en herhaal tot bo.
Sit eenkant sodat die vla bietjie kan stol.
Lees verder vir nog baie van ons heerlike resepte wat jou tyd en geld spaar.
Peppermint crisp tert met vla. Foto: Platter and more by Michelle (verander deur skrywer)Source: Facebook
Opsoek na n ander nagereg?
Hierhet ons net die beste wenresepte.
OnsMaklike sago poeding met meringueis een van ons beste en maklikste resepste.
Read also
Peppermint crisp tert met ‘n twist
Ons peppermint crisp tert resep het ‘n geheim.
Basies is dit ‘n peppermint crisp tiramisu.
Tussen die ingelede koekies wag ‘n verassing wat so bietjie van ‘n skop het.
Skep die mengsel op die koekies. Foto: youtube.com, gifs.com (verander deur skrywer)Source: UGC
Jy gaan in jou noppies wees.
Spaar tyd en geld die feestelike seisoen en bederf jou geliefdes met onslekker nageregte.
READ ALSO:Maklike korslose melktert.
Peppermint crisp tert met ‘n twist. Foto: youtube.com, gifs.com (verander deur skrywer)Source: UGC
As jy opsoek is na ‘n maklike en lekker nagereg is dit die perfekte resep vir jou.
Hierdie outydse melktert resep is ‘n wel bekende Afrikaner gereg en ons wys julle die verskillende variasies.
E-mail: lifelineva@outlook.com
Read also
Peppermint crisp tiramisu. Foto: pexels.comSource: UGC
Read also
Maklike peppermint crisp tert resep. Foto: The Baking TartSource: Facebook