Omdat tradisionele kreatiewe kos ons gunsteling is moes ek hierdie heerlike en maklike mielietert resep met julle deel.
Hierdie kersfees kook jy vinnig, maklik en lekker!
Die veelsydige mielietert resep is n ikoniese gereg onder Suid-Afrikaners.
Maklike mielietert resep. Foto: gifs.comSource: UGC
Party mense maak lae van mieliepap en dan tamatie, kaas en ander heerlike bestanddele soos spek en sampioene.
WENK:Meng al die mielietert bestanddele in n bak en laat die geure saam smelt.
Laat my weet aan die einde van die berig in kommentaar afdeling hoe dit vir jou uitgedraai het asseblief.
Read also
Ek sal dit baie waardeer!
Hier byBriefly.co.zais kreatiewe boerekos ons erns.
Lees hier verder van ons ongelooflike lekker en maklike souskluitjies resep.
Maklike mielietert resep. Foto: A Brown TableSource: Facebook
READ MORE:Souskluitjies resepte: stap-vir-stap gids en proses.
As jy n mielietert resep met bruismeel soek het ek vir jou n bietjie voorligting.
Bruismeel is koekmeel wat reeds sout en bakpoeier in het.
Read also
READ MORE:Sago poeding resep: met meringue of met kondensmelk.
Ek deel dit baie graag met julle.
Bestanddele
Metode
Stap 1:Meng alles met n hand klitser of n vurk.
‘n Mengelmoes van mielies. Foto: gifs.comSource: UGC
Stap 2:Gooi in n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.
Baie maklike hoenderpastei resep: vulsel, bykosse, deeg
Ta-da!
Outydse Mielietert
Hierdie tradisionele gereg maak die beste braai tert.
Read also
Kersfees is om die draai en ons het almal baie voorbereiding om te doen.
MetBriefly.co.zase maklike resepte spaar jy tyd, moeite en geld.
Ons outydse mielietert vir braaivleis is ‘n wenresep en kom uit die boonste rakke.
Outydse mielietert. Foto: gifs.comSource: UGC
Die tert komplimenteer elke braai en sal niemand teleurstel nie.
Stap 1:Sif meelblom, bakpoeier en sout bymekaar.
Stap 2:Meng margarien en suiker.
Read also
Klits eiers en voeg by margarienmengsel.
Stap 3:Gooi mielies by en meng goed.
Stap 4:Roer droe bestanddele by en meng goed.
Maklike mielietert resep. Foto: A van der MerweSource: Facebook
Stap 5:Gooi mengsel in gesmeerde oondskottel en bak 1 uur by 180C.
Nog n gunstelling by die kerk bazaar.
Ons resep lewer 6 tertjies.
Read also
Stap 1:Smeer 6 holtes van n silikoon-kolwyntjievorm.
Stap 2:Meng die eiers, suurroom en kaas in n mengbak en geur met sout en peper.
Stap 3:Meng sampioene, ham en grasuie en verdeel tussen die kolwyntjiesholtes.
Heerlik saam met oorskiet mieliepap. Foto: gifs.comSource: UGC
Stap 4:Giet die eiermengsel oor sampioenmengsel in die holtes.
Stap 5:Sit die mielietert in mikrogolf vir 4 minute op hoog of tot die sampioene gaar is.
Stap 6:Sit tertjies voor saam met n slaai van jou keuse en geniet!
Maklike mielietert resep. Foto: unsplash.comSource: UGC
Stap 1:Meng die botter, melk, en brood en mikrogolf vir 10 minute.
Stap 2:Gooi die res van die bestanddele by die melkmengsel en roer.
Stap 3:Sit in n mikrogolf-oondpan en mikrogolf vir 3 tot 4 minute.
Read also
As jy oorskiet krummelpap het van gisteraand setradisionele krummelpap resepdan is dit mos perfek vir ons mielietert gereg.
Maklike souttert resep: stap-vir-stap gids heerlike souttert
READ ALSO:Maklike korslose melktert.
Hier byBriefly.co.zais ons passievol oor maklike tradisionele boerekos.
Ons bring vir julle net die beste en maklikste resepte.
Lees hier verder hoe maak ons ‘n maklike nagereg, ‘nmelktert sonder kors.Dit is lip-lek lekker!
E-mail: lifelineva@outlook.com