Tradisionele melkkos wat van snysels gemaak word is voorheen skertsend slinger-om-die-snoel genoem.
Melkkos is nie wetenskap nie, dis emosie!
Ons verwys julle ook na ander maklike resepte.
Maklike melkkos resepte vir die mikrogolf of stoof. Foto: N.MaraisSource: Original
Vandag se koue, reenerige weer in Kaapstad was die perfekte verskoning vir opregte heerlike melkkos.
Toe eindig ek op met my eie konkoksie.
Dit was heerlik en ek het sommer met my buurtvrou gedeel.
Read also
As jy nog so bietjie oorskiet melkkos het kan jy dit bedien saam met pannekoeke.
Hierdie artikel vir ‘n pannekoek resep maklik en baie vinnig!
Maklike melkkos resep en ook die outydse melkkos resep
Melkkos is ‘n sentimentele nostalgie.
Read also
Seker omdat ons dit so baie in die koshuis gekry het in die ou dae.
Hierdie maklike melkkos resep is genoeg vir ses mense.
Die bereiding vat slegs 5 minute en dit vat om en by 10 minute om gaar te maak.
Maklike melkkos resep. Foto: giphy.comSource: Original
Jy kan dit ook in n voedsel verwerker doen.
Stap 2:Gooi die meel mengsel bo-op die kokende melk en roer dit tot goed gemeng.
Die mengsel moenie n gladde sous wees nie.
Maklike mikrogolf melkkos resep. Foto: N. MaraisSource: Original
Dit moet so effe klonterig wees.
Breek die groot klonte op met n draadklitser as hulle vorm.
Stap 4:Sprinkel so n klein bietjie kaneel suiker onder in elke bakkie.
Read also
Stap 5:Skep die kokende melkkos in en sprinkel nog kaneelsuiker bo-op.
Appeltert resep: Heerlik en maklike nagereg (stap-vir-stap gids met video)
Stap 6:Smul!
Hier gaan ek jou help om meer doeltreffende resepte te maak met jou mikrogolf oond.
Maklike melkkos resep met kondensmelk. Foto: Pexels en pixabay.comSource: UGC
Jy gaan vinniger heerlike maaltye aan jou familie bedien en jy gaan ook baie krag spaar.
Kom ons kook n storm los met jou mikrogolf.
Stap 2:Meng die koek meel en sout en frummel die botter daarin.
Read also
Mikrogolf die melkkos ongeveer 4 minute ongedek op 100% krag tot gaar.
Roer dit af en toe.
Baie maklike hoenderpastei resep: vulsel, bykosse, deeg
Stap 4:Sit warm voor met kaneel suiker.
Maklike melkkos resep met pasta. Foto: N MaraisSource: Original
Stap 5:Geniet!
Lees hier verder vir ‘n pannekoek resepas jou soettand nog lus is!
Melkkos resep met kondensmelk
My seun noem hierdie enetjie, Ma-se-melkkos.
Read also
Dit is ongelooflik lekker en jy wil sommer die bakkie uit lek en die lepel eet.
Tradisionele gemmerkoekies resep: sagte en harde koekies (VIDEO)
Stap 4:Strooi kaneel suiker oor.
Jy kan die suiker verdubbel as jy n erge soettand het.
Maklike melkkos resep. Foto: giphy.comSource: UGC
Briefly.co.zahet hierdie heerlike koeksister resep op die webverf.
Koeksisters word van n soortgelyke deeg gemaak maar dis stroop soet.
Read more:Vinnige vetkoek resep: Tradisioneel.
Read also
Melkkos resep met pasta
Melkkos a la macaroni.
Hierdie is ‘n eerste vir my.
Ek was baie beindruk met hierdie kreatiewe kos idee!
Slinger om die smoel. Foto: N Marais.Source: Original
Dit is verskriklik maklik en heerlik.
Die kinders het gevra vir nog!
Stap 1:Gooi die melk in n pot en voeg n blikkie kondensmelk by.
Slinger-om-die-smoel. Foto: giphy.com.Source: UGC
Stap 2:Voeg dan die kardemon pitte en vanilla geursel by.
Stap 3:Klits die eiers saam met die botter of margarien en gooi dit by die melk mengsel.
Verhit en bring dan tot kookpunt.
Read also
Ek voeg geen suiker by nie, maar julle kan byvoeg volgens smaak.
Maklike fudge resep en ander vinnige heerlike nagereg idees
Stap 4: Gooi die pasta by.
Jy kan macaroni of spaghetti gebruik.
Bring die hitte af en kook tot die pasta lekker sag is.
Roer gereeld om te verhoed dat dit vas brand.
As jy dit dunner wil he kan jy bietjie melk by voeg.
Hierdie maklike melkkos resep is genoeg vir 8 mense met n gewone eetlus.
Stap 5:Geniet dit!
Afrikaners is goed geken vir hulle goeie kos.
As jy baie meer wil weet oor Suid-Afrikaanse sjefs, lees gerus verder hier oor sjef Somizi.
Ken jy slinger-om-die-smoel?
Dieselfde kan gebeur as mens spaghetti eet.
Vandaar kom die naam slinger-om-die-smoel.
Maklike souttert resep: stap-vir-stap gids heerlike souttert
Die geheim van perfekte slinger-om-die-smoel?
n Baie skerp mes.
Jy moet met een vinnige haal dwars deur die rolletjie deeg sny.
As die mes stomp is, druk jy die deeg plat.
Hier is n boerekoskenner resep.
Dit lewer 4-6 porsies.
Stap 1:Klits die eiers.
Stap 2:Sif die meel en sout by en meng goed.
Stap 3:Voeg net genoeg water by om n stywe deeg te vorm.
Stap 4:Knie die deeg tot dit elasties is.
Stap 5:Rol die deeg dun uit op n meelbestrooide oppervlak.
Strooi n bietjie meel oor die uitgerolde deeg.
Stap 6: Strooi n bietjie meel oor die snysels.
Maklike karringmelk beskuit resep
Stap 7:Verhit die melk waarby die twee stukke pypkaneel gevoeg is.
Sodra die melk kook, word die snysels geleidelik daarin gegooi.
Roer met n vurk sodat die snysels nie aanmekaar vasklou nie werk versigtig.
Moet nie n pappery in die kastrol maak nie.
Laat stadig kook vir 20-25 minute.
Stap 9:Kuier en geniet!
Kyk hierdie oulike video vir ‘n maklike melkkos resep.
Hier is vir julle ‘n verskriklike oulike resep vir pannekoeke.
READ ALSO:Maklike pannekoek resep.
E-mail: lifelineva@outlook.com