Hierdie outydse melktert resep is ‘n wel bekende Afrikaner gereg.

Ek verwys julle ook na die sjokolade melktert resep.

Ons ongebakte melktert resep is ‘n eg Suid-Afrikaanse gereg wat koud bedien word.

Yskas melktert resep. Sjokolade melktert resep. Outydse melktert resep. Ongebakte melktert resep. Mikrogolf melktert resep. Melktert resep sonder kors. Maklike korslose melktert resep.

Maklike korslose melktert resep. Foto: gifs.comSource: UGC

Die verhouding van melk tot eier is hoer as in ander tradisionele vla terte.

Die maklike melktert resep het ‘n ligte tekstuur en ‘n sterk melksmaak.

Te heerlik saam met die bure!

Article image

Read also

Hier byBriefly.co.zais maklike tradisionele boerekos ons erns.

Ons bring vir julle net die beste en maklikste resepte.

Lees hier verder vir nmaklike melkkos resep: met pasta of met kondensmelk in die mikrogolf.Dit is lip-lek lekker!

Article image

Read also

Bestanddele

Metode

Stap 1:Bring die bogenoemde bestanddele tot kookpunt.

Vat dan die volgende bestanddele en meng mooi.

Stap 2:Gooi bogenoemde by gekookte melk.

Maklike korslose melktert resep. Yskas melktert resep. Sjokolade melktert resep. Outydse melktert resep. Ongebakte melktert resep. Mikrogolf melktert resep. Melktert resep sonder kors. Melktert resep met kondensmelk. Maklike korslose melktert resep.

Lip-lek lekker. Foto: Huiskos se resepteSource: Facebook

Roer die mengsel vinnig tot dit dik is en draai die plaat stadig af.

Stap 3: Klits 3 eierwitte tot styf en voeg by mengsel.

Dit maak dit vulsel lig en romerig.

Article image

Read also

Stap 5:Sit in ‘n yskas om te stol.

Hierdie resep maak jy lekker vinnig en is altyd n sukses.

Maklike souttert resep: stap-vir-stap gids heerlike souttert

Stap 1:Plaas tennisbeskuitjies onder in n tertbak.

Maklike korslose melktert resep. Yskas melktert resep. Sjokolade melktert resep. Outydse melktert resep. Ongebakte melktert resep. Mikrogolf melktert resep. Melktert resep sonder kors. Melktert resep met kondensmelk.

Maklike korslose melktert resep. Foto: gifs.comSource: UGC

Stap 2:Voeg die melk en kondensmelk in n 3L mikrogolfbak, verhit saam tot lou.

Stap 3:Neem 250ml van die kondensmelk-melk mengsel, en laat die res van die mengsel kookpunt bereik.

Voeg die eiers en vlapoeier by die 250ml melk.

Article image

Read also

Voeg by die kondensmelk-melk mengsel sodra dit kook.

Stap 4:Voeg vaneljegeursel by.

Plaas dit terug in die mikrogolf tot dit weer kook tot dik.

Roer kort-kort om klonte te voorkom.

Stap 5:Gooi mengsel oor tennisbeskuitjies sodra die mengsel lekker dik is.

Mens kan dit ook in lagies pak met die tennisbeskuitjies.

Stap 6:Strooi kaneelpoeier bo-oor.

Laat afkoel en bedien.

Jy sal melkterte vind in elke skool bazaar en elke tuisnywerheid se rakke is vol van hulle.

Elke ma, ouma, sussie en tannie het hulle eie geheime resep.

‘n Ander welbekende poeding is sago.

Dit is n stysel uitreksel van die sponserige of pittige deel van verskillende tropiese palm stamme.

Sago poeding is n soet poeding wat gekook is in water of melk.

Dit word gemaak in baie kulture in wisselende style en word geproduseer in n verkskeidenheid van maniere.

Lees hier verder vir maklike en kreatiewe Suid-Afrikaanse boerekos.

In hierdie artikel leer jy van die sago poeding met meringue asook die gebakte en ongebakte sago poeding wenresepte.

Die mikrogolf sago poeding is baie maklik en vinnig.

Sterretekens persoonlikhede: Eienskappe van die sterretekens

READ ALSO:Sago poeding met meringue.

Hier byBriefly.co.zais ons trots Suid-Afrikaans en ons tradisionele melktert resep is maklik, vinnig en liplekker.

Maak seker jy teken hier in om ons daaglikse bywerkings te geniet.

E-mail: lifelineva@outlook.com