Boontjiesop van die ou dae!

Hoe het ouma dit altyd reg gekry om ‘n ete tafel te bedek met allerande verskillende eg tradisionele geregte?

Sal my ouma se.

Boontjiesop

Maklike boontjiesop resepte, pret feite en wenke. Foto: Clean Food Crush, Damm Delicious. (verander deur skrywer)Source: Facebook

Maar min van ons weet hoe baie bereiding gaan in sulke koningskos.

Outydse boontjiesop

Die wereld se hoogste boontjieplant was meer as 45 voet hoog.

Ek dink dit mag dalk die een wees wat Jack geklim het na diehemeletoe.

Article image

Read also

Maak die heerlikste outydse boontjiesop met ons resepte.

Boontjiesop in stoompot

Ek week nie my bone nie.

Spoel dit net af nadat jy hulle deurgegaan het vir swak bone.

Maklike boontjiesop resepte

Outydse boontjiesop bedien met ‘n vars broodjie. Foto: Diethood, A Family Feast (verander deur skrywer)Source: Facebook

Gooi in die stoompot saam met die sopbene.

Wanneer dit sag is, sit jy uie, spek snippers en aartappelblokkies in.

Stoom dit weer vir so paar minute.Ta-da!

Article image

Read also

Dit blyklekker,is baie bevredigend en kan maklik ‘n groot gesin voed.

Kook verder stadig tot dik.

Ons resepte is tradisioneel enstap-vir-stapbymekaar gesit vir julle gerief.

Maklike boontjiesop resepte: vinnige geregte stap-vir-stap

Boontjies is een van natuur se gesondste kos. Foto: Kien Cuong, Stephan Valentin. (verander deur skrywer)Source: UGC

Ek vertrou hierdie resepte en ek wil al my lesers aanmoedig om dit self te probeer.

Laat my weet aan die einde van die berig in kommentaar afdeling hoe dit vir jou uitgedraai het asseblief.

Ek sal dit baie waardeer!

Article image

Read also

E-mail: lifelineva@outlook.com

Article image

Read also

Maklike boontjiesop resepte: vinnige geregte stap-vir-stap

Maklike boontjiesop resepte vir die hele gesin. Foto: Culinary Hill, facebook.com, Diana Jeffra gettyimages.com (verander deur skrywer)Source: Facebook