Die outydse soetkoekie resep is n familie geheim onder Suid-Afrikaanse families en is oor gedra deur baie generasies.

Vir my buitelandse lesers, die soetkoekies resep is die episentrum van egte Suid-Afrikaanse bakkerye.

Elke Afrikaner het al van tevore kersfees soetkoekies geeet of gebak een of ander tyd in hul lewens.

Kersfees soetkoekies resep: stap-vir-stap gids (video’s en foto’s) Outydse soetkoekies. Kondensmelk soetkoekies. Knuppeldik soetkoekies. Maklike soetkoekies. Vla koekies. 3 bestandele koekies. Oats koekies. Klapper koekies. Koffie Koekies. Botter koekies.

Maklike klein koekies. Foto: pexels.comSource: UGC

Lees verder vir die kersfees soetkoekies en die kondensmelk soetkoekies.

Ek deel eers ‘n bietjie interessante soetkoekie geskiedenis met julle.

Maar wie het nou geweet dat 2020 so gaan uit draai.

Article image

Read also

‘n Paar kommissies is in die binneland gestuur om inligting oor moontlike trek roetes te versamel.

Die Voortrekkers wou weet wat vir hulle voorle en hulle wou gereed wees en voor uit beplan.

Later met tyd gedurende die Trek, het hierdie bestanddele baie skaars geword.

Article image

Read also

Die boervroue van daardie jare was talentvolle baksters en kon besonders goed kook.

Lees hier verder vir nMaklike melkkos resep: met pasta of met kondensmelk in die mikrogolf.

Dit was van belang om vinnige en maklike resepte te maak en met n tekort van baie voorraad.

Kersfees soetkoekies resep: stap-vir-stap gids (video’s en foto’s) Outydse soetkoekies. Kondensmelk soetkoekies. Knuppeldik soetkoekies.Maklike soetkoekies. Vla koekies. 3 bestandele koekies. Oats koekies. Klapper koekies. Koffie Koekies. Botter koekies.

Ouma se soetkoekies resep. Foto: gifs.comSource: UGC

Hier byBriefly.co.zahet ons tradisionele resepte wat jou tyd spaar en geld kos.

Ons kreatiewe kos resepte is heerlik en kan nie teleurstel nie.

Stap 2:Sif die droe bestanddele saam en voeg by die bottermengsel.

Soetkoekies resep. Outydse soetkoekies. Kondensmelk soetkoekies. Knuppeldik soetkoekies. Kersfees soetkoekies. Maklike soetkoekies. Kondensmelk koekies. Vla koekies. 3 bestandele koekies. Oats koekies. Klapper koekies. Koffie Koekies. Botter koekies.

Kersfees soetkoekies bestanddele. Foto: N MaraisSource: Original

Stap 3:Rol klein bolletjies, pak op bakplaat en druk met n vurk plat.

Stap 4:Bak goudbruin op 190 C vir ongeveer 8-10 min.

E-mail: lifelineva@outlook.com

Soetkoekies resep. Outydse soetkoekies. Kondensmelk soetkoekies. Knuppeldik soetkoekies. Kersfees soetkoekies. Maklike soetkoekies. Kondensmelk koekies. Vla koekies. 3 bestandele koekies. Oats koekies. Klapper koekies. Koffie Koekies. Botter koekies.

Kersfees soetkoekies resep. Foto: pexels.com en unsplash.comSource: UGC

Article image

Read also

Soetkoekies resep. Outydse soetkoekies. Kondensmelk soetkoekies. Kersfees soetkoekies. Ouma se soetkoekies resep. Maklike soetkoekies. Kondensmelk koekies. Vla koekies. 3 bestandele koekies. Oats koekies. Klapper koekies. Koffie Koekies. Botter koekies.

Kersfees soetkoekies resep. Foto: gifs.comSource: UGC