Kerrie noedelslaai sonder tamatiesous en sonder asyn maak dit nou regtig n moeitelose bykos vir die feestelike seisoen.

Kerstyd is amper hier en dis tyd om te smul!

Hierdie noedelslaai is op sy lekkerste as dit oornag in ‘n yskas gestaan het.

Kerrie noedelslaai sonder asyn

Kerrie noedelslaai resep. Foto: pexels.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Die geure smelt saam en die koue pasta gaan fantasties saam met die warm kaas knoffel brood.

Ek gooi ook kaas blokkies by en partykeer ook n blikkie perskes vir n verandering.

Jy kan die kerrie slaaisous dubbeld aan maak as dit te droog is na jou mening.

Article image

Read also

n Ander outydse noedelslaai geheim is dat ons die sous by die noedels meng terwyl dit nog warm is.

Dit is nie nodig om die noedels af te spoel nie.

Die sous trek dan lekker in die noedels in.

Kerrie noedelslaai sonder asyn

Maklike kerrie noedelslaai resep. Foto: gifs.com, youtube.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Roer so kort-kort deur.

Read also

Lekker roosterkoek resep: stap-vir-stap gids met fotos en video

Hier is kreatiewe boerekos ons erns.

Ek was in my noppies met die boerekos resep vir souskluitjies.

Kerrie noedelslaai met pynappel

Kerrie noedelslaai resep. Foto: pexels.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Lees hier verder vir ons ongelooflike lekker enmaklike souskluitjies resep.

Verder onder toe besoek ons die kreatiewe noedelslaai resepte soos die kerrie noedelslaai met perskes.

Hier gaan jy net trotse Suid-Afrikaanse resepte vind.

Article image

Read also

Elke resep is bymekaar gesit om jou tyd en geld te spaar.

Kersfees is oppad en ons het baie om te beplan.

Volg hierdie egtretradisionele melkkos reseptemet kreatiewe idees.

Pasta slaai

Kreatiewe kerrie noedelslaai resepte. Foto: gifs.com, youtube.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Die kinders sal vra vir nog!

Ek vertrou hierdie resep en ek wil vir al my lesers aanmoedig om dit self te probeer.

Laat my weet aan die einde van die berig in kommentaar afdeling hoe dit vir jou uitgedraai het asseblief.

Article image

Read also

Ek sal dit baie waardeer!

Bestanddele

Metode

WENK:Meng n halwe tee lepel knoffel by vir so bietjie oemf!

Kreatiewe kos idees: Maak die gewone kerrienoedelslaai en bietjie ekstra uie, groen, geel en rooi peppers.

Maklike kersfees kos idees

Kerrie noedelslaai resep. Foto: gifs.com, youtube.com (verander deur skrywer)Source: UGC

Dan gooi jy een blikkie baked beans met tamatiesous in.

Sny so ses gerookte weense worsies in ringetjies en meng by die slaai.

Jy kan ook gesnipperde spek of ham gebruik in plaas van die viennas.

Article image

Read also

Ons is ernstig oor kreatiewe kos.

Lees hier vir ons maklike sagopoeding resep.

Dit lewer 8 porsies.

Hierdie kerrie noedelslaai met pynappel is ‘n wonderlike mengelmoes van smake.

Slaaisous

5.

Skep in n mooi slaaibak en garneer met pietersielie.

Feestelike seisoen is oppad en hier het ons vir jou die perfektekersfees soetkoekies resep.

Ons resepte is mooi bymekaar gesit om jou tyd en geld te spaar.

READ MORE:Maklike korslose melktert

Hierdie outydse melktert resep is ‘n wel bekende Afrikaner gereg.

ByBriefly.co.zais ons trots Suid-Afrikaans en ons tradisionele resepte is maklik, vinnig en liplekker.

Maak seker jy teken hier in om ons daaglikse bywerkings te geniet.

E-mail: lifelineva@outlook.com