Hoenderpastei bestaan uit ‘n pof kortstondige deeg met ‘n vulsel hoendervleis en ‘n sappige sous.

Sommige kies om groente soos spinasie en sampioene by te voeg.

Bykosse vir hoenderpasteie sluit in aartappelmash, ‘n groen slaaitjie en nog baie meer.

Hoenderpastei

Ouma Henriëtte se hoenderpastei. Foto: Carl Juste, Al Diaz (verander deur skrywer)Source: Getty Images

In hierdie artikel vind jy tradisionele hoenderpastei resepte wat stap-vir-stap uit eengesit is.

Slaan ‘n romerige hoenderpastei bymekaar in ‘njaptrapen beindruk jou mensies.

Outydse hoenderpastei

Die deeg gebruik ek vir al my pasteie: klein of groot.

Article image

Read also

Dit vries goed en jy kan ook die klaargebaktepasteie vries.

Haal net so uit en bak by 200C.

Dit sal voorkom dat diedeegpap word.

Hoenderpastei

Lekkerste hoenderpastei in Suid Afrika. Foto: Fairfax MediaSource: Getty Images

Jy kan vulsel ook in afsonderlike pastei bakkies maak en vries ofbak.

Bedien met aartappel mash en ‘n slaaitjie.

Victor Matfield se hoenderpastei met spek

Victor Matfield (gebore 11 Mei 1977) is ‘nSuid-Afrikaanserugbyspeler.

Article image

Read also

Hy was kaptein van die Suid-Afrikaanse Springbokke asook die Blou Bulle in die Curriebeker.

Met sulke indrukwekkende aktiewe rugbyloopbaan is dit geen verrassing dat hy lief is vir sy kos nie.

Dielekkerstespek en hoenderpastei onder die son!

Hoenderpastei

Klein hoenderpastei resep. Smul tot sonop! Foto: Fairfax Media, Anne Cusack (verander deur skrywer)Source: Getty Images

Bestanddele

Lewer 8 tot 10 porsies afhangende van hoe groot die pensies is.

Laat kook tot dik en roer goed.

Vinnige Hoenderpastei

Die bereiding van hierdie sappige hoenderpastei vat ‘n hele 10 minute.

Article image

Read also

Gaarmaaktyd: 25 tot 30min.

Kors

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer n oondvaste bak.

Tradisionele gemmerkoekies resep: sagte en harde koekies (VIDEO)

Bak vir 25 tot 30 min tot goudbruin.

Article image

Read also

Bron: Nadine van der Merwe

WENK: Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word.

Dit sal voorkom dat die deeg pap word.

Onthou om die bak waarin jul die pastei maak te spuit.

Hoenderpastei

Tuisgebakte tradisionele hoenderpastei op sy beste. Foto: Anne CusackSource: Getty Images

Ander bykosse vir hoenderpastei sluit ook ‘n koue beet en feta slaaitjie, geroosterde aartappels en nog baie meer.

Outydse hoenderpastei met sago is ‘n verskriklike bekende dis en almal sal vra vir nog!

Vir ons geurige hoenderpastei het ons net die regte nagereg.

Article image

Read also

Slaan vinnig so ietsie bymekaar al mis jou stoorkas ‘n paar bestanddele.

Ons het ‘n maklikeplaatkoekiesresep sonder melk en eiers in hierdie artikel.

Sprinkel met soetstroop, smul tot sonop!

Baie maklike hoenderpastei resep: vulsel, bykosse, deeg

Hoenderpastei met puff pastry en nog baie meer. Foto: Felix WongSource: Getty Images

E-mail: lifelineva@outlook.com

Article image

Read also