Ons ken almal die slagspreuk: an apple a day keeps the doctor away.
En dan natuurlik is appels ook ‘n natuurlike anti-biotika wat die flora in jou maag lewendig hou.
Ons appeltert resepte is goed vir jou smaak knoppies, stelsel en siel!
Outydse en maklike appeltert resepte en nog baie meer. Foto: Annie Spratt, Denisa Zamfer, unsplash.com (verander deur skrywer)Source: UGC
‘n Niks snert korslose appeltert
Bak dieterteerste en gooi dan die sous oor die warm tert.
Die sous trek in die deeg in terwyl dit afkoel.
Ons vars appeltert resepte kan bedien word met roomys, room, vla, kaas en nog baie meer.
Read also
Hou dop sodat die melk nie oorkook nie.
Sprinkel met ‘nkleinbietjie kaneel en bedien met room, roomys of vars joghurt.
Of alles saam as dit een van daai dae is.
Read also
Krummel appeltert
Resepte vir Duitse appeltertreseptegaan terug na die Middeleeue.
Ons maklike appeltert met karamelgeur issoet,lekker en so maklik om te maak.
Die beslag is genoeg vir een tert.
Briefly.co.za se niks snert appeltert. Foto: Lina Volkmann, Lewis Fhag, unsplash.com. (verander deur skrywer)Source: UGC
Sous
Appeltert sous: Kook die ingedampte melk en suiker oor lae hitte terwyl aanhoudend geroer word.
Verwyder van stoof en voeg die geursel by.
Giet oor die warm tert.
Read also
Sit die tert warm of koud voor saam met room of vla.
Die resep lewer agt porsies.
Slaan vinnig so ietsie bymekaar al mis jou stoorkas ‘n paar bestanddele.
Korslose appeltert resepte. Heerlike en maklike nagereg idees. Foto: Hugo Aitken, Dilyara, unsplash.com (verander deur skrywer)Source: UGC
Sprinkel met soetstroop, kaneel, kaas en nog baie meer.
Ons help jou om vyf ster geregte voor te berei in helfte van die tyd.
Almal smul tot sonop met onsplaatkoekies!
Read also
E-mail: lifelineva@outlook.com
Kreatiewe boerekos op sy beste. Foto: Dilyara, Dorianny Castro (verander deur skrywer)Source: UGC
Read also
Sappige appeltert resepte en nog baie meer. Foto: P du Preez, David Fedula (verander deur skrywer)Source: UGC
Read also