Anneli van Rooyen is een van Suid-Afrika se immergewilde sangeresse.

Om te sing is immers haar loopbaan, haar liefde en hele lewe.

Oornag het alles skielik verander wat sy beplan, oor gedroom en voor gehoop het.

Anneli van rooyen

Anneli van Rooyen, immergewilde Suid-Afrikaanse sangeres. Foto: Anneli van RooyenSource: Facebook

Natuurlik was die finansiele implikasies ook ‘n faktor om mee te reken.

Baie dae is werklik moeilik, maar Anneli bly blymoedig.

Haar regter kaakgewrig is in die prosedure ontwrig en haar trigeminale gesigsenuwee is beskadig.

Article image

Read also

Dit het erge pyn veroorsaak asook dat sy nie behoorlik kon eet of praat nie.

Die keuse vir haar om weer te sing was een uit genade.

Die ervaring om weer agter die mikrofoon in te skuif beskryf Anneli as blote genade.

Article image

Read also

Dit was in 2015 op die winkelrakke beskikbaar.

20 klein besigheid idees in Suid-Afrika wat werk

Sy vertel die baie persoonlike titel van die album verduidelik alles.

Ons leef te midde van ongelooflike uitdagings en soms ook onhanteerbare skade, trauma of pyn.

Anneli van Rooyen liedjies

Nogtans Sal Ek Sing, Anneli van Rooyen se mees onlangse album. Foto: Anneli van RooyenSource: Facebook

Daar is n ander kragbron wat eindelose hoop waarborg.

Die dag was haar pynvlakke veelvoudig en sy moes goed gefokus bly om haar energie te behou.

LEES OOK:Nianell is na drie dekades steeds een van Suid-Afrika se liefling-sangeresse.

Article image

Read also

She has a Bachelor of Commerce & IT from the University of Nairobi and joined Briefly.co.za in November 2019.

The writer completed a Google News Initiate Course.

you could email her at perisrodah254@gmail.com.

Article image

Read also

Anneli van Rooyen liedjies

Anneli van Rooyen. Foto: Anneli van RooyenSource: Facebook

Article image

Read also