Vir die Voelsis die eindproduk, wat in samewerking met kykNET Films en The Film Factory vervaardig is.
Die Afrikaanse rolprent is op 25 November 2016 vrygestel.
Irma de Klerk het haar en Sampie se verhaal ingeskryf vir die wedstryd en die kompetisie gewen.
Vir die Voëls film plakkaat. Foto: Vir die voëls filmSource: Facebook
n Monoloog volg wat direk aan die kamera en dus die gehoor gerig is.
Die toon hierdeur word sodoende aangegee in, Vir die Voels monoloog.
Irma wou haar vryheid ten alle koste behou en was oortuig dat om onafhanklik te wees die manier was.
Read also
Ongeag van haar oortuigings, het Sampie haar op elke moontlike gebied uitgedaag.
Simone kwyt haar uitstekend van haar taak.
Hy probeer deurentyd om Irma se liefde te wen en sy ywerige vertolking is opreg en teer.
Read also
Bennie Fourie (Karel)
Marieda se man word vertolk deur die akteur Bennie Fourie.
Hy is ook Sampie se oorlog kameraad en later sy swaer.
Die hoofspelers word uitstekend ondersteun deur bekwaamde byspelers met n rolverdeling wat ouer en jong akteurs insluit.
Simoné Pretorius as Irma Humpel. Foto: Simoné PretoriusSource: Facebook
Vir die Voels resensie
n Resensie verwys na die film as stroopsoete nostalgie.
Daar is ook ‘n versoenings boodskap wat die krag het om n gewonde hart nader aan genesing te bring.
She has a Bachelor of Commerce & IT from the University of Nairobi and joined Briefly.co.za in November 2019.
Read also
The writer completed a Google News Initiate Course.
you’ve got the option to email her at perisrodah254@gmail.com.
Francois Jacobs as Sampie. Foto: Vir die voëls filmSource: Facebook
Elize Cawood as Ouma Martie. Foto: Elize CawoodSource: Facebook
Lara Kinnear as Marieda de Klerk. Foto: Lara KinnearSource: Facebook
Bennie Fourie as Karel. Foto: Vir die Voëls.Source: Facebook
Neels van Jaarsveld as Ivan Humpel. Foto: Tertius MeintjiesSource: Facebook
Read also
Nicola Hanekom as Alta Humpel. Foto: Nicola HanekomSource: Facebook
‘n Toneel uit Vir die voëls met Simoné Pretorius en Elize Cawood. Foto: Vir die voëlsSource: Facebook
Read also
Read also